Sjokolade Ringkoek Met Whisky Landbou

sjokolade Ringkoek Met Whisky Landbou
sjokolade Ringkoek Met Whisky Landbou

Sjokolade Ringkoek Met Whisky Landbou 5 eiers. voorverhit die oond tot 150 °c en smeer ’n groot ringkoekpan goed moet olie. bestuif met kakao en hou eenkant. meng die whisky, warm koffie en sjokolade saam tot die sjokolade gesmelt is. roer die suiker by. meng die sout, meel, kaneel en koeksoda in ’n bak en voeg die sjokolademengsel by. roer tot net gemeng. Roer die brandewyn by, laat een keer vinnig opkook en verwyder van die hitte. sodra die koek uit die oond kom, prik gaatjies daarin en giet die warm stroop oor. (dit sal lyk asof die stroop te veel is, maar alles sal intrek.) laat die koek afkoel en keer uit. smelt die sjokolade en ingedampte melk saam tot glad en smeer oor die koek.

Lugbraaier sjokoladekoek landbou
Lugbraaier sjokoladekoek landbou

Lugbraaier Sjokoladekoek Landbou Sjokolade ringkoek. meng alles saam: 1 box witkoekmengsel, 1 pakkie vanilla kitspoeding, 1 pakkie sjokolade kitspoeding, 4 eiers, 3 4 k sonneblom olie en 1 k plein jogurt of karringmelk. klits vir 2 minute. skep helfte in goed gesmeerde ring koekpan. sprinkel handvol sjokolade stukkies [enige soort] oor. skep dan orige deeg bo oor. • sjokolade ringkoek (mikrogolf) meng saam: 1 en half kop warm water 4 eetl kakao 1 en half tl vanilje meng saam: 1 en half kop strooisuiker 1 3 tl sout 6 teel bakpoeier 1 en half kop meel klits saam: 3 groot eiers 1 3 kop olie voeg kakao mengsel by eiermengsel. voeg droe bestandele by en meng goed. gooi in ringvorm. Our bartender, jordan, was both knowledgeable and good humored. an added bonus for those accompanied by a non whisky lover is that manhatta is one of the best cocktails bars in new york city. 6. the bar at the baccarat hotel. website: the bar at the baccarat hotel. Boer vooruit met ’n landbou intekening teken in op landbou teen r149 per maand en kry toegang tot gehalte joernalistiek, alle landboutydskrifte, landbouweekliks episodes, boeke en baie meer.

Comments are closed.